Luke 6:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus antwoord hulle en sê: Het julle nie so baie gelees wat Dawid gedoen het toe hy honger was en die wat by hom was nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het geantwoord: “Het julle nooit in die Skrif gelees wat koning Dawid gedoen het toe hy en sy manskappe honger was nie?
Afrikaans 1933/1953 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Het julle dan nie gelees wat Dawid gedoen het nie -- toe hy honger gehad het, hy en die wat by hom was --
Afrikaans 1983 Jesus antwoord hulle: “Het julle dan nie gelees wat Dawid gedoen het toe hy en sy manne honger gekry het nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Jesus het hulle geantwoord: “Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het toe hy en dié saam met hom honger geword het nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hulle gesê: “Het julle gelees wat Dawid gedoen het toe hy en sy manne honger was?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het hulle geantwoord: “Ken julle dan nie julle Bybel nie? Onthou julle nie wat Dawid en sy manne gedoen het toe hulle honger geword het nie?