Luke 6:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Seën die wat jou vervloek, en bid vir die wat jou beledig.
Afrikaans (NLV) 2011 Seën dié wat julle vervloek. Bid vir hulle wat julle seermaak.
Afrikaans 1933/1953 Seën die wat vir julle vervloek, en bid vir die wat julle beledig.
Afrikaans 1983 seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Seën die mense wat julle vervloek. Bid vir diegene wat julle sleg behandel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die mense seën wat vir julle vloek. Julle moet bid vir die mense wat vir julle beledig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Spreek die Here se seën uit oor elkeen wat julle vloek. Moenie iets leliks terugsê nie. Bid vir almal wat julle beledig.