Luke 6:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wee julle wat versadig is! want julle sal honger. Wee julle wat nou lag! want julle sal treur en ween.
Afrikaans (NLV) 2011 Ellende wag op julle wat nou versadig en voorspoedig is, want vir julle kom daar ’n tyd van ontsettende hongersnood. Ellende wag op julle wat sorgeloos lag, want julle gelag sal in rou en treur verander.
Afrikaans 1933/1953 Wee julle wat vol is, want julle sal honger ly. Wee julle wat nou lag, want julle sal treur en ween.
Afrikaans 1983 Ellende wag vir julle wat julle nou vol eet, want julle sal honger ly. Ellende wag vir julle wat nou lag, want julle sal treur en huil.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wee julle wat nou versadig is, want julle sal honger ly. Wee julle wat nou lag, want julle sal treur en huil.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God sal dit sleg laat gaan met julle wat nou baie kos het, want julle sal eendag honger wees. God sal dit sleg laat gaan met julle wat nou lag, want julle sal eendag huil en treur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daar wag groot probleme op julle wat julle nou vol eet. In God se nuwe wêreld sal daar nie vir julle plek wees nie. Julle sal buite staan en honger ly.