Luke 6:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hele skare het probeer om Hom aan te raak, want daar het krag uit Hom uitgegaan en hulle almal genees.
Afrikaans (NLV) 2011 Almal het aan Hom probeer raak, want genesende krag het van Hom uitgegaan, en hulle is almal genees.
Afrikaans 1933/1953 En die hele skare het probeer om Hom aan te raak, omdat krag van Hom uitgegaan het, en Hy het almal gesond gemaak.
Afrikaans 1983 Al die mense het Hom probeer aanraak, omdat daar krag van Hom uitgegaan het en Hy almal gesond gemaak het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En die hele skare het Hom probeer aanraak, omdat daar krag van Hom uitgegaan en Hy almal genees het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal wou graag aan Jesus raak, want daar het krag uit Hom gekom en die krag het almal gesond gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal het probeer om aan Jesus te raak. Hy was so vol krag dat Hy almal wat siek was, gesond gemaak het.