Luke 6:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Judas, die broer van Jakobus, en Judas Iskariot, wat ook die verraaier was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Judas (seun van Jakobus), Judas Iskariot (wat Hom later uitgelewer het). |
| Afrikaans 1933/1953 | Judas, die seun van Jakobus, en Judas Isk riot, wat die verraaier geword het. |
| Afrikaans 1983 | en Judas Iskariot wat die verraaier geword het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en Judas, die seun van Jakobus, en Judas Iskariot, wat 'n verraaier geword het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Judas seun van Jakobus, en Judas Iskariot wat later vir Jesus verraai het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Judas, die seun van Jakobus, en Judas Iskariot (hy het Jesus later verraai). |