Luke 6:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Matteus en Tomas, Jakobus, die seun van Alfeus, en Simon wat Selotes genoem word,
Afrikaans (NLV) 2011 Matteus, Tomas, Jakobus (seun van Alfeus), Simon (die Yweraar),
Afrikaans 1933/1953 Matth,s en Thomas; Jakobus, die seun van Alf,s, en Simon wat Yweraar genoem word;
Afrikaans 1983 Matteus en Tomas, Jakobus seun van Alfeus, Simon die Seloot, Judas seun van Jakobus,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Matteus en Thomas, Jakobus, seun van Alfeus, Simon met die naam “Seloot”,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Matteus, Tomas, Jakobus seun van Alfeus, Simon die patriot,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Matteus, Tomas, Jakobus, die seun van Alfeus, Simon (die mense het hom “ywerige Simon” genoem),