Luke 6:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle is met waansin vervul; en met mekaar vertel wat hulle aan Jesus sou doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hieroor was Jesus se vyande buite hulleself van woede en het onder mekaar bly redeneer oor wat om met Hom te doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle is met uitsinnigheid vervul en het met mekaar gepraat wat hulle aan Jesus sou doen. |
| Afrikaans 1983 | Hy het dit gedoen, en sy hand was gesond. Maar hulle het rasend van woede geword en onder mekaar geredeneer oor wat hulle Jesus sou aandoen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle was egter buite hulleself van woede, en het onder mekaar beraadslaag oor wat hulle met Jesus kon doen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die skrifgeleerdes en Fariseërs het baie kwaad geword, hulle was woedend. Hulle het planne gemaak en gedink wat hulle met Jesus kan doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dadelik het hulle begin planne maak hoe hulle van Hom ontslae kon raak. |