Luke 6:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy kyk rondom hulle almal en sê vir die man: Steek jou hand uit. En hy het so gedoen, en sy hand het herstel soos die ander.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle almal in die rondte aangekyk en sê toe vir die man: “Steek jou hand uit.” Die man het sy hand uitgesteek en dit het weer normaal geword!
Afrikaans 1933/1953 En nadat Hy almal rondom aangekyk het, sê Hy vir die man: Steek jou hand uit! En hy het dit gedoen; en sy hand is herstel, gesond soos die ander een.
Afrikaans 1983 Nadat Hy almal rondom Hom aangekyk het, sê Hy vir die man: “Steek jou hand uit.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat Hy in die rondte na hulle almal gekyk het, sê Hy vir die man: “Steek uit jou hand!” Hy het dit gedoen, en sy hand het gesond geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het na al die mense rondom Hom gekyk en Hy het vir die man gesê: “Steek jou hand uit.” Die man het dit gedoen, en toe was sy hand gesond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het om Hom gekyk, maar niemand het dit gewaag om iets te antwoord nie. Toe sê Hy vir die man: “Steek jou hand uit.” Hy het dit gedoen. Dit was gesond, so goed soos nuut. Die godsdienstige leiers was briesend daaroor.