Luke 5:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy was verbaas, en almal wat by hom was, oor die trek van die visse wat hulle gevang het.
Afrikaans (NLV) 2011 Want hy was verbyster deur die groot visvangs, net soos die ander by hom.
Afrikaans 1933/1953 Want verbaasdheid het hom aangegryp en almal wat by hom was, oor die vangs van visse wat hulle gemaak het;
Afrikaans 1983 Hy en almal wat saam met hom was, was stom verbaas oor die groot klomp vis wat hulle gevang het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verwondering het hom en almal saam met hom aangegryp oor die groot klomp vis wat hulle gevang het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Simon Petrus en die ander mense saam met hom was baie verbaas oor die baie visse wat hulle gevang het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Petrus en almal saam met hom op die bote was verstom oor hierdie groot visvangs.