Luke 5:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle dit gedoen het, het hulle 'n groot menigte visse ingesluit, en hulle net het gebreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En hierdie keer was hulle nette so vol dat dit begin skeur het! |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle dit gedoen het, het hulle 'n groot menigte visse ingesluit; en hulle net wou skeur. |
| Afrikaans 1983 | En toe hulle dit doen, het hulle so 'n groot klomp vis gevang dat hulle nette wou skeur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En toe hulle dit doen, het hulle soveel vis gevang dat die nette wou skeur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Simon die nette in die see gooi, het hulle so baie visse gevang dat die nette amper stukkend geskeur het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So gesê, so gedaan. Skaars het Simon sy nette ingegooi of hulle was propvol vis. Daar was so baie vis dat die nette wou skeur. |