Luke 5:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hy opgehou het om te spreek, sê hy vir Simon: Laai uit na die diepte en laat julle nette uitgooi vir 'n trek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Hy klaar gepraat het, het Hy vir Simon gesê: “Vaar nou dieper in en gooi julle nette uit om te vang.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Hy ophou met spreek, sê Hy vir Simon: Vaar uit na die diep water en laat julle nette sak om te vang. |
| Afrikaans 1983 | Toe Hy klaar gepraat het, sê Hy vir Simon: “Vaar uit na die diep water toe en gooi julle nette uit om te vang.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Jesus klaar gepraat het, sê Hy vir Simon: “Gaan uit na die diep water, en laat sak julle nette daar om vis te vang.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Hy klaar gepraat het, het Hy vir Simon gesê: “Roei 'n bietjie verder tot waar die see diep is en gooi julle nette in die water om vis te vang.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Later, toe Jesus klaar gepraat het, sê Hy vir Simon: “Vat die boot dieper in die see in en gooi dan weer julle visnette in.” |