Luke 5:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Niemand wat ook ou wyn gedrink het, begeer dadelik nuwe nie; want hy sê: Die oue is beter.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar niemand wat die ou wyn drink, wil blykbaar die nuwe wyn hê nie. ‘Die oue is beter,’ sê hulle.”
Afrikaans 1933/1953 En niemand wat ou wyn gedrink het, wil dadelik nuwe hê nie; want hy sê: Die oue is beter.
Afrikaans 1983 “En niemand wat ou wyn gedrink het, wil nuwe wyn hê nie, want hy sê: Die oue is goed.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Boonop het niemand wat ou wyn gedrink het, lus vir nuwe wyn nie. ‘Die oue smaak goed,’ sê hy.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Onthou ook: As 'n mens eers ou wyn geproe het, dan wil jy nie nuwe wyn drink nie, want die ou wyn smaak lekkerder.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense wat sulke goeie wyn gedrink het, wil dan glad nie weer ander wyn drink nie. ”