Luke 5:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar nuwe wyn moet in nuwe sakke gegooi word; en albei word bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Nuwe wyn moet in nuwe wynsakke gegooi word.
Afrikaans 1933/1953 Maar nuwe wyn moet in nuwe sakke gegooi word, en altwee word saam behou.
Afrikaans 1983 Nee, nuwe wyn moet in nuwe velsakke gegooi word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nee, nuwe wyn behoort in nuwe leersakke gegooi te word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nee, 'n mens gooi nuwe wyn in nuwe velsakke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nee, ’n mens sit nuwe wyn in nuwe sakke. Dan kan dit goed verouder.