Luke 5:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar daar sal dae kom wanneer die bruidegom van hulle weggeneem sal word, en dan sal hulle in daardie dae vas. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eendag sal die bruidegom van hulle weggeneem word, en dan sal hulle vas.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar daar sal dae kom wanneer die bruidegom van hulle weggeneem word; dan sal hulle vas, in daardie dae. |
| Afrikaans 1983 | Daar sal 'n tyd kom wanneer die bruidegom van hulle weggeneem sal word en dan, in daardie dae, sal hulle vas.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar daar kom 'n tyd wanneer die bruidegom van hulle weggeneem sal word. Dan, in daardie dae, sal hulle vas.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar daar sal 'n tyd kom wanneer die bruidegom nie meer by hulle sal wees nie. Dan sal hulle vas.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Later, as die troue verby en die bruidspaar weg is, kan hulle weer met hulle gewone lewe aangaan. Dan sal hulle weer vas. |