Luke 5:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy sê vir hulle: Kan julle die kinders van die bruilof laat vas terwyl die bruidegom by hulle is? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het gevra: “Vas huweliksgaste dan terwyl hulle saam met die bruidegom feesvier? |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy sê vir hulle: Kan julle die bruilofsgaste dan laat vas solank as die bruidegom by hulle is? |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Jesus vir hulle: “Kan julle dan die bruilofsgaste laat vas terwyl die bruidegom by hulle is? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het hulle geantwoord: “Julle kan tog nie die bruilofsgaste laat vas terwyl die bruidegom by hulle is nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus sê toe vir hulle: “Julle kan nie vir mense by 'n troue sê hulle mag niks eet nie. Die bruidegom is dan by hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus sê toe vir hulle: “Julle het nie die vaagste idee waaroor godsdiens regtig gaan nie. Kyk, as mense by ’n troue is, staan hulle mos nie met lang gesigte en huil nie. Hulle vier dan fees, nie waar nie? Dan eet en drink hulle omdat hulle saam met die bruidegom bly is. |