Luke 5:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het alles gelos, opgestaan en hom gevolg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Levi het opgestaan, alles net so gelos en Jesus gevolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het alles verlaat en opgestaan en Hom gevolg. |
| Afrikaans 1983 | Hy het alles net so laat lê en opgestaan en Jesus gevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En hy het alles net so gelos, opgestaan en Hom gevolg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Levi het opgestaan en alles daar gelos en hy het saam met Jesus gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Levi het nie op hom laat wag nie. Hy het alles waarmee hy besig was net so gelos en saam met Jesus gestap. |