Luke 5:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Of dit makliker is om te sê: Jou sondes is jou vergewe; of om te sê: Staan op en loop?
Afrikaans (NLV) 2011 Wat is makliker om te sê: ‘Jou sondes is vergewe’ of ‘staan op en loop’?
Afrikaans 1933/1953 Wat is makliker, om te sê: Jou sondes is jou vergewe; of om te sê: Staan op en loop?
Afrikaans 1983 Wat is makliker? Om te sê: ‘Jou sondes is jou vergewe,’ of om te sê: ‘Staan op en loop’?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat is makliker, om te sê, ‘Jou sondes is jou vergewe,’ of om te sê, ‘Staan op en loop’?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wat is makliker om te sê: ‘Ek vergewe jou sondes,’ of ‘Staan op en loop?’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sê ’n bietjie vir My wat is die maklikste: om vir iemand te sê: ‘Jou sondes is afgeskryf’ of: ‘Staan op en loop gesond hier weg’? Natuurlik is dit nie moeilik om enigeen van hierdie dinge te sê nie. Woorde kom maklik.