Luke 5:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Hy hulle geloof sien, sê Hy vir hom: Mens, jou sondes is jou vergewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die man: “Mens, jou sondes is vergewe.”
Afrikaans 1933/1953 En toe Hy hulle geloof sien, sê Hy vir hom: Mens, jou sondes is jou vergewe.
Afrikaans 1983 Toe Hy hulle geloof sien, sê Hy: “Mens, jou sondes is jou vergewe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Hy hulle geloof sien, sê Hy: “Vriend, jou sondes is jou vergewe. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het gesien hulle glo Hy kan die verlamde man gesond maak, en Hy het vir die man gesê: “My vriend, Ek vergewe jou sondes.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus was baie beïndruk met hulle geloof. Hy sê toe vir die verlamde man: “Vriend, Ek gaan jou ’n goeie rede gee om weer te lag. Ek gaan sorg dat God nie meer vir jou kwaad sal wees oor jou sondes nie. Jou sondes is vergewe.”