Luke 5:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het twee skepe by die meer gesien staan, maar die vissers het uit hulle gegaan en hulle nette gewas. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het twee leë skuite aan die waterkant gesien waar vissermanne dit gelos het om hulle nette te was. |
| Afrikaans 1933/1953 | en sien twee skuite aan die kant van die meer lê; maar die vissers het van hulle af weggegaan en was besig om die nette uit te spoel. |
| Afrikaans 1983 | sien Hy twee skuite aan die kant van die meer lê. Die vissers het uitgeklim en was besig om die nette uit te spoel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sien Hy twee bote langs die meer lê. Die vissermanne het al uitgeklim en was besig om hulle nette uit te spoel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het twee bote gesien wat langs die see lê. Die vissermanne was nie in die bote nie. Hulle was besig om die visnette te was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het gesien dat twee vissersbote teen die kant van die see vasgemeer lê. Die vissermanne het pas uit hulle bote geklim en was besig om hulle nette skoon te maak. |