Luke 5:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle hul skepe aan land gebring het, het hulle alles verlaat en hom gevolg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En toe hulle aan wal kom, het hulle alles net so laat lê en Jesus gevolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nadat hulle die skuite aan land gebring het, het hulle alles verlaat en Hom gevolg. |
| Afrikaans 1983 | En nadat hulle die skuite op die strand getrek het, het hulle alles net so laat lê en sy volgelinge geword. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat hulle die bote op die strand getrek het, het hulle alles gelos en Hom gevolg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het met die bote tot by die land geroei. Hulle het alles daar gelos en saam met Jesus gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Rukkie later, toe hulle die bote veilig vasgemeer het, het hierdie mans hulle bote net daar laat staan en volgelinge van Jesus geword. |