Luke 4:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het in die sinagoges van Galilea gepreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het dus voortgegaan om in die Joodse sinagoges te preek.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het verder in die sinagoges van Galil,a gepreek.
Afrikaans 1983 En Hy het voortgegaan om in die sinagoges van die Joodse land te preek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En Hy het voortgegaan om in die •sinagoges van Judea te preek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het toe aangehou om in die sinagoges in die Jode se land te preek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het in die verskillende sinagoges van die Jode gepreek.