Luke 4:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die roem van hom het uitgegaan na elke plek van die land rondom.
Afrikaans (NLV) 2011 Die berig oor wat Jesus gedoen het, het soos ’n veldbrand deur die hele streek versprei.
Afrikaans 1933/1953 En daar het 'n gerug aangaande Hom uitgegaan na elke plek van die omgewing.
Afrikaans 1983 En berigte oor Hom het na elke plek in die omgewing versprei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nuus oor Hom het na elke plek in die omgewing versprei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense het oral gepraat oor wat Jesus gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kort voor lank was Jesus groot nuus. Almal in daardie omgewing het van Hom gehoor. Almal was aan die praat oor al die groot dinge wat Jesus doen.