Luke 4:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het afgekom na Kapernaum, 'n stad van Galiléa, en hulle op die sabbatdae geleer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus is toe na Kapernaum, ’n dorp in Galilea, en het die mense elke Sabbatdag daar in die sinagoge geleer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het afgekom na Kap,rnaÂm, 'n stad van Galil,a, en hulle op die sabbat geleer. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Hy na Kapernaum toe gegaan, 'n dorp in Galilea, en die mense gereeld op die sabbatdag geleer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierna het Hy na Kapernaum afgegaan, 'n stad in Galilea, waar Hy die mense gereeld op die Sabbatdag onderrig het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het toe na Kapernaum, 'n stad in Galilea, gegaan. Daar het Hy elke Sabbatdag vir die mense geleer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierna het Jesus na Kapernaum toe gegaan, ’n dorp in Galilea. Toe die sabbat aanbreek, het Hy die inwoners in die Joodse aanbiddingsplek gaan leer wat God van hulle vra. |