Luke 4:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, geen profeet word in sy eie land aanvaar nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die waarheid is, ’n profeet word nie in sy tuisdorp aanvaar nie.
Afrikaans 1933/1953 En Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, geen profeet is aangenaam in sy vaderland nie.
Afrikaans 1983 Maar dit verseker Ek julle,” sê Hy verder, “geen profeet word in die plek waar hy grootgeword het, aanvaar nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En Hy het gesê: “•Amen, Ek sê vir julle: Geen profeet is welkom in sy tuisdorp nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het ook gesê: “Maar Ek sê vir julle: Mense hou nie van 'n profeet in die stad waar sy mense woon nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wel, Ek het nuus vir julle. Geen boodskapper van God word ooit deur sy eie mense aanvaar nie.