Luke 4:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Om die aangename jaar van die Here te verkondig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en dat die tyd van die Here se goedheid gekom het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig. |
| Afrikaans 1983 | om die genadejaar van die Here aan te kondig.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en om die genadejaar van die Here aan te kondig.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek moet sê dit is nou die tyd wanneer die Here alles sal regmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God het my gestuur om vir die gevangenes te sê dat hulle vonnis vir altyd verby is; en om die blindes weer te laat sien, om almal wat verdruk word te kom bevry, en om aan te kondig: ‘God se bonusjaar is hier, sy groot jaar om stukkende mense se lewe heel te maak.’” |