Luke 4:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy het in hulle sinagoges geleer, terwyl Hy deur almal verheerlik is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het in hulle sinagoges geleer en is deur almal geprys. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Hy het in hulle sinagoges geleer en is deur almal geprys. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die mense in die sinagoges geleer, en almal het met lof van Hom gepraat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die mense in hulle •sinagoges geleer, en almal het met lof van Hom gepraat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir hulle in die sinagoges geleer, en almal het gedink Hy is wonderlik. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het oral in die sinagoges gepreek waar die Jode bymekaargekom het om God te aanbid. Die mense het groot respek vir Jesus gehad. |