Luke 4:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe die duiwel al die versoeking beëindig het, het hy 'n tyd lank van hom gewyk.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die duiwel Jesus klaar versoek het, het hy Hom verlaat tot die volgende geleentheid.
Afrikaans 1933/1953 En toe die duiwel elke versoeking geëindig het, het hy 'n tyd lank van Hom gewyk.
Afrikaans 1983 Nadat die duiwel met al die versoekings klaar was, het hy Jesus 'n tyd lank met rus gelaat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Duiwel het, nadat hy met al hierdie versoekings klaar was, vir 'n tyd lank van Jesus weggebly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die duiwel het opgehou probeer om Jesus verkeerd te laat doen, en hy het weggegaan van Hom. Later het hy weer gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het die duiwel moed opgegee. Hy het padgegee en Jesus ’n ruk lank uitgelos.