Luke 4:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want daar is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee oor jou om jou te bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die Skrif sê: ‘God sal aan sy engele opdrag gee om jou te beskerm.
Afrikaans 1933/1953 Want daar is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee aangaande U om U te bewaar,
Afrikaans 1983 “As U die Seun van God is, spring hier af! Daar staan mos geskrywe: “Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar staan immers geskryf, “ ‘Hy sal sy engele opdrag oor jou gee om jou te beskerm,’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want in die Ou Testament is geskryf: “ God sal vir sy engele sê hulle moet jou beskerm,”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar staan mos in die Bybel geskryf: ‘God het sy engele beveel om jou te beskerm.’