Luke 4:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus, vol van die Heilige Gees, het van die Jordaan af teruggekeer en is deur die Gees na die woestyn gelei,
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het vol van die Heilige Gees die Jordaanrivier verlaat. Hy is deur die Gees na die woestyn toe gelei,
Afrikaans 1933/1953 En Jesus het vol van die Heilige Gees teruggekeer van die Jordaan af, en is deur die Gees in die woestyn gelei,
Afrikaans 1983 Jesus het vol van die Heilige Gees van die Jordaan af teruggekom, en deur die Gees is Hy na die woestyn toe gelei,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vol van die Heilige Gees, het Jesus van die Jordaan teruggekeer en is deur die Gees in die woestyn gelei,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het weggegaan van die Jordaan-rivier. Die Heilige Gees was in Jesus en die Gees het Hom na die woestyn gelei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus was vol van die krag van die Heilige Gees toe Hy van die Jordaanrivier af teruggekom het. Die Gees het Hom toe na die woestyn toe gelei.