Luke 3:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos geskrywe is in die boek van die woorde van die profeet Jesaja, wat sê: Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie gelyk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesaja het van Johannes gepraat toe hy gesê het: “Hy is ’n stem wat uitroep in die woestyn: ‘Kry die Here se pad gereed. Maak vir Hom ’n hoofweg. |
| Afrikaans 1933/1953 | soos geskrywe is in die boek van die woorde van Jesaja, die profeet, waar hy sê: Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie reguit. |
| Afrikaans 1983 | So staan dit geskrywe in die boek van die profeet Jesaja: “Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | soos daar geskryf staan in die •boekrol met die woorde van die profeet Jesaja: “'n Stem van iemand wat roep in die woestyn, ‘Maak die pad vir die Here gereed, maak sy paaie reguit! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Johannes het gedoen soos die profeet Jesaja in sy boek geskryf het: Iemand skree in die woestyn. Hy sê: Julle moet die pad gereedmaak vir die Here. Julle moet sy paaie reguit maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Johannes het presies gedoen wat die profeet Jesaja geskryf het: “Iemand roep hard in die woestyn: ‘Die Here is op pad! Sorg dat die pad waarop Hy moet loop gelyk en reguit is. |