Luke 24:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het van die graf af teruggekeer en al hierdie dinge aan die elf en al die ander vertel.
Afrikaans (NLV) 2011 en teruggedraai van die graf af en al hierdie dinge aan die elf en al die ander vertel.
Afrikaans 1933/1953 Hulle gaan toe terug van die graf en vertel dit alles aan die elf en aan al die ander.
Afrikaans 1983 en van die graf af teruggegaan en al hierdie dinge vir die elf en al die ander vertel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en van die graf af teruggedraai, en al hierdie dinge aan die elf en al die ander gaan vertel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het die vroue teruggegaan huis toe. Hulle het alles vir die elf apostels en die ander gelowiges vertel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die vroue het daar en dan omgedraai en vinnig teruggegaan na die ander volgelinge van Jesus toe. Daar aangekom, het hulle vir die elf apostels en vir die ander mense vertel wat hulle gesien het.