Luke 24:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy is nie hier nie, maar het opgestaan; onthou hoe Hy met julle gespreek het toe Hy nog in Galilea was, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy is nie meer hier nie, maar is opgewek. Onthou julle hoe Hy met julle gepraat het toe Hy nog in Galilea was en gesê het: |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy is nie hier nie, maar Hy het opgestaan. Onthou hoe Hy vir julle gesê het toe Hy nog in Galil,a was: |
| Afrikaans 1983 | Hy is nie hier nie. Hy is uit die dood opgewek. Onthou hoe Hy met julle gepraat het toe Hy nog in Galilea was |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy is nie hier nie, maar is opgewek! Onthou wat Hy vir julle gesê het toe Hy nog in Galilea was, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus is nie hier nie, God het Hom weer laat lewe. Onthou julle wat Jesus vir julle vertel het toe julle nog in Galilea was? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe vra die mans vir hulle: “Waarom kom soek julle die Lewende hier in ’n graf? Dis tog net ’n plek vir die dooies. |