Luke 24:52 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het Hom aanbid en met groot blydskap na Jerusalem teruggekeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het toe neergeval en Hom aanbid. Daarna het hulle met groot vreugde teruggegaan na Jerusalem toe.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het Hom aanbid en na Jerusalem teruggegaan met groot blydskap.
Afrikaans 1983 Hulle het Hom aanbid en met groot blydskap na Jerusalem toe teruggegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het Hom aanbid, en met groot blydskap na Jerusalem teruggekeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die apostels het Jesus aanbid en daarna het hulle teruggegaan na Jerusalem. Hulle was baie bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die apostels het op hulle knieë neergeval en Jesus aanbid terwyl Hy van hulle af weggegaan het. Daarna het hulle na Jerusalem toe teruggestap.