Luke 24:51 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het gebeur, terwyl Hy hulle seën, is Hy van hulle geskei en na die hemel opgeneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl Hy nog besig was om hulle te seën, het Hy van hulle af weggegaan en is Hy in die hemel opgeneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | En terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle geskei en is in die hemel opgeneem. |
| Afrikaans 1983 | Terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle af weggegaan en is Hy in die hemel opgeneem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle af weggegaan, en is in die hemel opgeneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het hulle geseën terwyl Hy weggegaan het van hulle. God het Hom na die hemel geneem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl Hy nog besig was om hulle te seën, het Hy na die hemel toe vertrek. |