Luke 24:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hulle uitgelei tot by Betanië, en hy het sy hande opgehef en hulle geseën.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het Jesus hulle uitgelei tot by Betanië. En Hy het sy hande opgehef en hulle geseën.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het hulle uitgelei tot by Bet nië. En Hy het sy hande opgehef en hulle geseën.
Afrikaans 1983 Daarna het Hy hulle uit die stad uitgelei tot by Betanië. Daar het Hy sy hande opgehef en hulle geseën.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het Jesus hulle uit die stad gelei, tot by Betanië. Hy het sy hande opgehef en hulle geseën.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het Jesus gesê die apostels moet saam met Hom gaan. Hy het hulle geneem tot by die stad Betanië. Jesus het sy hande uitgesteek en Hy het hulle geseën.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Rukkie later het Jesus sy apostels na Betanië toe gevat. Daar het Hy sy hande oor hulle uitgestrek en God se seën oor hulle afgebid.