Luke 24:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle is getuies van hierdie dinge. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle is getuies van hierdie dinge. |
| Afrikaans 1983 | Julle is getuies van hierdie dinge. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en getuies van hierdie dinge wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en vir die mense vertel wat julle van My gesien en gehoor het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle het alles wat met My gebeur het self aanskou. Gaan vertel dit aan ander mense. |