Luke 24:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Hy hulle verstand geopen, sodat hulle die Skrifte kon verstaan,
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het Hy hulle verstand geopen om die Skrifte te verstaan.
Afrikaans 1933/1953 Toe open Hy hulle verstand om die Skrifte te verstaan.
Afrikaans 1983 Toe open Hy hulle verstand om die Skrif te verstaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop het Hy hulle verstand daarvoor geopen om die Skrifte te verstaan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het Jesus vir hulle gesê hoe hulle die Bybel moet verstaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het Jesus gesorg dat hulle meteens verstaan wat die Bybel sê.