Luke 24:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het vir hom 'n stuk gebraaide vis en 'n heuningkoek gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarop gee hulle aan Hom ’n stuk gebakte vis.
Afrikaans 1933/1953 Daarop gee hulle Hom 'n stuk gebraaide vis en 'n stuk heuningkoek.
Afrikaans 1983 Hulle gee Hom toe 'n stuk gebakte vis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En hulle het Hom 'n stuk geroosterde vis gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vir Hom 'n stuk gaar vis gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ja, natuurlik,” het hulle geantwoord en dadelik vir Hom gebakte vis voorgesit.