Luke 24:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nadat Hy dit gesê het, wys Hy hulle sy hande en sy voete. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl Hy dit sê, wys Hy vir hulle sy hande en voete. |
| Afrikaans 1933/1953 | En terwyl Hy dit sê, wys Hy hulle sy hande en sy voete. |
| Afrikaans 1983 | Terwyl Hy dit sê, wys Hy vir hulle sy hande en voete. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat Hy dit gesê het, wys Hy hulle sy hande en voete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het dit gesê, en Hy het sy hande en sy voete vir hulle gewys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl Jesus praat, het Hy sy hande en sy voete vir die apostels gewys sodat hulle aan Hom kon vat en kon sien dat dit regtig Hy was. Party van hulle het rondgespring van blydskap terwyl ander Hom net oopmond aangestaar het. |