Luke 24:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit het gebeur, terwyl hulle baie verward daaroor was, kyk, daar staan twee manne by hulle in blink klere.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle was heeltemal uit die veld geslaan daaroor. Skielik staan daar tussen hulle twee mans met helder blink klere aan.
Afrikaans 1933/1953 En terwyl hulle hieroor in verleentheid was, staan daar twee manne by hulle in blink klere.
Afrikaans 1983 Hulle het nie geweet wat om daarvan te dink nie. Meteens staan daar by hulle twee manne met blink klere aan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle was verward hieroor, maar skielik het daar twee mans met glansende klere by hulle gestaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vroue was baie verbaas daaroor. Skielik het daar twee mans by hulle gestaan, die mans het blink klere aangehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl die vroue nog staan en wonder wat aan die gang was, kom staan twee mans met helder, blink klere skielik by hulle.