Luke 24:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy sê vir hulle: Waarom is julle ontsteld? en waarom kom gedagtes in julle harte op?
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sê toe vir hulle: “Waarom is julle so verward en waarom kom daar twyfelgedagtes in julle harte op?
Afrikaans 1933/1953 En Hy sê vir hulle: Waarom is julle ontsteld en waarom kom daar twyfel in julle hart op?
Afrikaans 1983 Hy sê toe vir hulle: “Waarom is julle so verskrik, en waarom kom daar twyfel in julle harte?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Hy sê vir hulle: “Waarom is julle ontsteld, en waarom kom daar twyfel in julle harte op?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Jesus het vir hulle gesê: “Hoekom skrik julle so? En hoekom glo julle nie wat julle sien nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus vra toe vir hulle: “Hoekom is julle so bang? Vir wat is julle geloof so klein? Kom staan ’n bietjie nader.