Luke 24:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle was verskrik en beangs en het gedink dat hulle 'n gees gesien het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het groot geskrik en beangs geword en gedink dat hulle ’n spook sien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het hulle verskrik en baie bang geword en gemeen dat hulle 'n gees sien. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het geweldig geskrik en bang geword en gedink hulle sien 'n gees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verskrik en beangs, het hulle gedink dat hulle 'n gees sien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het groot geskrik, hulle het gedink hulle sien 'n spook. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die arme klomp het hulle boeglam geskrik. Hulle het gedink dis ’n spook. |