Luke 24:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en gesê: Die Here het waarlik opgestaan en aan Simon verskyn.
Afrikaans (NLV) 2011 wat die nuus vertel: “Die Here is regtig opgewek, en Hy het aan Simon verskyn!”
Afrikaans 1933/1953 wat sê: Die Here het waarlik opgestaan en het aan Simon verskyn.
Afrikaans 1983 en dié sê: “Die Here het regtig opgestaan en Hy het aan Simon verskyn!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En hulle het gesê: “Die Here is werklik uit die dood opgewek en het aan Simon verskyn!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die apostels en die ander mense het vir die mans vertel dat die Here regtig weer lewe en dat Hy aan Simon verskyn het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ons het goeie nuus vir julle. Jesus leef! Hy het aan Simon Petrus verskyn!”