Luke 24:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle oë is geopen, en hulle het Hom geken; en hy het uit hulle oë verdwyn.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het hulle oë oopgegaan en hulle het Hom herken. Daarop het Hy voor hulle oë verdwyn.
Afrikaans 1933/1953 Toe is hulle oë geopen en hulle het Hom herken, en Hy het uit hulle gesig verdwyn.
Afrikaans 1983 Toe gaan hulle oë oop, en hulle het Hom herken, maar Hy het uit hulle gesig verdwyn.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe is hulle oë geopen, en hulle het Hom herken. Hy het egter uit hulle sig verdwyn.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het God hulle laat sien dat dit Jesus is. Maar toe het Jesus skielik verdwyn, hulle kon Hom nie meer sien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe gaan die twee se oë skielik oop. Hulle het Jesus herken. Maar voordat hulle nog iets kon sê, het Hy verdwyn.