Luke 24:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het ingegaan en die liggaam van die Here Jesus nie gevind nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het ingegaan, maar nie die liggaam van die Here Jesus daar gekry nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle ingaan, het hulle nie die liggaam van die Here Jesus gekry nie. |
| Afrikaans 1983 | en toe hulle ingaan, het hulle nie die liggaam van die Here Jesus gekry nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en toe hulle ingaan, het hulle die Here Jesus se liggaam nie gekry nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle gaan toe by die graf in, maar sien nie die liggaam van die Here Jesus daar binne nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | binne was daar geen teken van Jesus se liggaam nie. |