Luke 24:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy het van Moses en al die profete begin en vir hulle uitgelê in al die Skrifte wat op Hom betrekking het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierna het Jesus begin om vanaf Moses en al die profete al die Skrifgedeeltes wat oor Hom handel, vir hulle te interpreteer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het begin van Moses en al die profete af en vir hulle uitgelê in al die Skrifte die dinge wat op Hom betrekking het. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Hy by Moses en al die profete begin en al die Skrifuitsprake wat op Hom betrekking het, vir hulle uitgelê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierna het Hy begin om al die Skrifte oor Hom, vanaf Moses en die Profete, vir hulle uit te lê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het Jesus begin om vir hulle te verduidelik wat die boeke van Moses en die profete en die ander boeke van die Ou Testament oor Hom sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het Jesus stap vir stap vir hulle verduidelik wat Moses en al die ander profete in die Bybel oor Hom geskryf het. |