Luke 24:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moes Christus nie hierdie dinge gely het en in sy heerlikheid ingaan nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moes die Messias nie hierdie dinge ly om sy heerlikheid in te gaan nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Moes die Christus nie hierdie dinge ly en in sy heerlikheid ingaan nie? |
| Afrikaans 1983 | Moes die Christus nie hierdie dinge ly om in sy heerlikheid in te gaan nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moes die Christus nie hierdie dinge ly en in sy heerlikheid ingaan nie? ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die profete het gesê die Christus moet eers swaarkry en dan sal Hy Koning word.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Weet julle nie dat die Messias, God se Gestuurde, eers moes kom ly voordat Hy na sy hemelse woning teruggaan nie?” |