Luke 24:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ja, en ook sekere vroue van ons geselskap het ons, wat vroeg by die graf was, verstom;
Afrikaans (NLV) 2011 Sommige vroue uit ons geledere het ons nog boonop heeltemal verwar. Hulle was vanoggend baie vroeg by die graf,
Afrikaans 1933/1953 Maar sommige vroue uit ons het ons ook ontstel nadat hulle vroeg by die graf was;
Afrikaans 1983 En nou het 'n paar vroue uit ons kring ons ook nog ontstel. Hulle was vanmôre vroeg by die graf
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sommige vroue uit ons geledere het ons boonop ontstel. Hulle was vanoggend vroeg by die graf,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [22-23] 'n Paar vroue wat by ons is, het vroeg die oggend by die graf gekom en hulle het nie Jesus se liggaam daar gekry nie. Ons was verbaas daaroor. Die vroue sê ook hulle het engele gesien en die engele het gesê Jesus lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “O ja, ons het ook nog ander nuus gehoor wat ons baie omgekrap het. ’n Klompie vroue wat saam met ons vir Jesus gevolg het, was vanoggend vroeg daar by sy graf. Maar sy liggaam was skoonveld.