Luke 24:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het gevind dat die klip van die graf weggerol is.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar aangekom, kry hulle die steen weggerol van die ingang van die grotgraf af.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het die steen van die graf afgerol gevind.
Afrikaans 1983 Daar kry hulle die klip weggerol van die ingang van die graf af;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle ontdek toe dat die klip van die graf weggerol was;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) By die graf het hulle gesien iemand het die klip voor die graf weggerol.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die groot klip wat die graf verseël het, was weggerol en