Luke 24:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle oë was vasgehou dat hulle Hom nie sou ken nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle oë is egter verhinder om Hom te herken. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hulle oë is weerhou, sodat hulle Hom nie kon herken nie. |
| Afrikaans 1983 | maar hulle oë is verhinder om Hom te herken. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar hulle oë is verhinder om Hom te herken. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar hulle het nie gesien dit is Jesus nie, God het hulle dit nie laat sien nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar hulle het Hom nie herken nie. |